Die vet van die aarde
Mar 02, 2020
3 minutes
FOTO’S BEN-ERIK VAN WYK, GIDEON SMITH EN DIE SUID-AFRIKAANSE NASIONALE BIODIVERSITEITSINSTITUUT
ILLUSTRASIES
MARIETJIE STEYN
ngeveer 4% van die blomplante op aarde – sowat 12 500 spesies – is vetplante wat hulle vlesige blare, stingels of wortels as ’n strategie gebruik om kort of lang tydperke van droogte te oorleef. Meer as ’n derde van dié plante – ’n stewige 4 500+ spesies – kom voor in Suider- Afrika, waar dit sowat 25% van die totale flora uitmaak. Hierdie ryk verskeidenheid vorms, groottes en beskrywings is oor meer as 80 verskillende families en amper
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days