Misstrooier uit eie bodem
’n Klein, plaaslike landboubesigheid van Rust de Winter in Limpopo is besig om vir homself ’n naam in die mark vir misstrooiers te vestig.
Poel Bros Handel, met André van der Poel as direkteur, verhuur en verkoop misstrooiers van verskillende groottes. Die jongste werktuig is ’n groot misstrooier, die MS20-22, met ’n dravermoë van