Landbouweekblad

Herrie oor 20 jaar oue waterrekeninge

TALLE boere ontvang die afgelope paar maande uit die bloute waterrekeninge vir dienste wat tot 2002 terugdateer.

Rente word op agterstallige rekeninge gehef, maar ingevolge ’n spesiale inisiatief sal die departement van water en sanitasie boere wat voor 24 Maart 2024 betaal, kwytskeld van die rente.

“Die navrae wat ons daagliks ontvang, is van boere wat nie in staatswaterskemas is nie,” sê Adriaan Groenewald, prokureur en waterregkenner van Humansdorp.

“Die uitstuur van rekeninge is lukraak. Wat ek daarmee bedoel, is dat sekere boere glad nie rekeninge ontvang nie (en nog ooit ontvang het nie), ander ongereeld, en ander het rekeninge ontvang wat heffings terugdateer na 2002.”

Een van sy kliënte het ’n “uitstaande” rekening van R500 000. Ander rekeninge in dispuut wissel van R300 000 tot heelwat minder.

“Ons is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit