Gates, ’n toonaangewende, wêreldwye verskaffer van vloeistofkrag- en kragoordragoplossings vir spesifieke toepassings het sy PRO™-reeks hidrouliese pype verder uitgebrei met die bekendstelling van die nuwe ProV™-produklyn.
Gates se PRO-reeks hidrouliese pype van nywerheidsgraad bied werkverrigting