Landbouweekblad

B80B-graaflaaier: behendig en bekostigbaar

Besoekers aan vanjaar se Nampo-oesdag kan gerus ’n draai maak by New Holland CE se indrukwekkende uitstalling om die veeldoelige B80B-graaflaaier in aksie te sien.

New Holland se B-reeksgraaflaaiers is bekend om hul krag, betroubaarheid en brandstofdoeltreffendheid en bied ook meer opsies om in klante se behoeftes te voorsien. Dit sluit uitstekende sigbaarheid, ’n beter hoogte en reikwydte, en ’n gebruikersvriendelike operateur-koppelvlak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit