HOË insetkoste, wat in ’n groot mate vererger is deur die swak rand, het saam met beurtkrag die voedselprysinflasie vinniger as die verbruikersprysindeks laat versnel.
“Die waarde wat by elke skakel in die verwerkingsketting byvoeg word, word gebruik om uiteindelik die finale verbruikersprys te bepaal,” sê Heleen Viljoen, ekonoom by