Huisgenoot

REKORDS EN GETALLE

11

Die getal spanne wat al in elke Wêreldbekertoernooi sedert 1987 gespeel het: Nieu-Seeland, Engeland, Frankryk, Kanada, Skotland, Ierland, Wallis, Japan, Italië, Australië en Argentinië. Uit al die spanne is Italië die enigste een wat nog nooit in ’n kwart-eindronde gespeel het nie en Kanada al span wat nie aan die 2023-toernooi gaan deelneem nie.

26

Dis hoeveel verskillende lande al tot dusver aan die Wêreldbekertoer-nooi deelgeneemhet.

3

Die getal spanne wat al die eindstryd kon haal nadat hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi