EEN van die onderskatte plesiere van die lewe is om skolerugby te gaan kyk net vir die opmerkings en raad wat van die kantlyn af geskree word. ’n Mens hoor dit elke Saterdag waar daar ook al skolerugby gespeel word.
Die pa’s langs die veld skreeu gewoonlik dieselfde