YK jy dalk soms rugby en skree lekker saam om jou span te ondersteun, maar jy weet nie eintlik heeltemal hoe skrums, lynstane, losgemale en wat nog als werk nie? Of het jy nog nooit eintlik rugby gekyk nie, maar wil graag begin om deel te wees van die gees tydens vanjaar se Wêreldbekerrugbytoernooi? Ons leer jou die basiese dinge van hoe rugby werk.
HOE RUGBY WERK
Aug 23, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days