BIOLOË by die Universiteit van Konstanz in Duitsland het bewyse verskaf vir ’n alternatiewe genetiese meganisme wat daartoe kan lei dat plante hulself kan bestuif.
Daar is blomplante met die vermoë om hulself te bestuif. ’n Biologiese voordeel van selfbestuiwing, ook selfing