LUIDENS ’n studie in die joernaal Diversity kom verskillende spesies myte reg oor druifplante voor. Elkeen is nie eksklusief tot spesifieke plantdele beperk of vir spesifieke simptome verantwoordelik nie.
Dit het implikasies vir die plaagbekampingsprogramme