Landbouweekblad

Is de-dollarisasie ’n gier, of gaan dit bly?

DIE Amerikaanse dollar is die verstek-geldeenheid in wêreldhandel en ’n internasionale eenheid van rekenskap, asook die wêreld se belangrikste reserwegeldeenheid.

Gevolglik hou elke sentrale bank, tesourie en groot korporasie ter wêreld ’n beduidende deel van hul buitelandse geld in Amerikaanse dollar.

Daar is egter aanduidings dat dié historiese neiging besig is om te verander. Dié geleidelike afname in die oorheersing van die Amerikaanse dollar as internasionale reserwegeldeenheid en ruilmiddel staan bekend as de-dollarisasie, en ekonome en ontleders hou dit reeds jare lank dop.

Een teken van ’n algemene neiging na de-dollarisasie was China

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit