ONDANKS groot ontwrigting, internasionaal en plaaslik, het die landbou die afgelope drie jaar merkwaardig gegroei, maar verlede jaar het die groei aansienlik afgeneem en ’n baie moeiliker tyd lê nou voor.
Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAF) sê in sy jongste vooruitskouing vir die sektor vir 2023 gegroei het. In 2022 het groei egter tot sowat 0,3% afgeneem.