Landbouweekblad

Beheer wat jy kan vir top-opbrengs

Dit is beter om te weet as om te hoop, en diepgaande kennis van beheerbare faktore hou volgens Randy Dowdy die sleutel om doeltreffender te boer.

Randy wag op ’n vlug terwyl hy vanuit Amerika met Landbouweekblad praat, kort voor hy na Suid-Afrika sou vlieg vir ’n uitverkoopte konferensie waartydens hy sy praktyke en benadering uiteensit.

Dié nederige reus met drie wêreldrekords op sy kerfstok sal jy nooit van oorgerustheid kan beskuldig nie.

“Daar is altyd iets nuuts om in boerdery te leer. Ek is deurentyd self besig om te leer by medeboere reg oor Amerika en reg oor die wêreld. Met my vorige besoek aan Suid-Afrika het ek goeie vriende gemaak, en dit was interessant om te hoor van die struikelblokke waarmee boere daar te doen het.”

Randy het die afgelope tyd ál meer vrae van boere begin kry oor hoe om die opbrengs op belegging beter te bestuur.

“Ek probeer dus die proewe en kennis wat ek oor die afgelope jare opgebou het, in werklike, op-die-plaas-toestande toepas om so winsgewend moontlik te wees. Die belangrikste manier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter