Landbouweekblad

Rusland span koring in as handelswapen

Sedert einde Julie begin gevaarligte weer flikker wat die voorsiening van basiese graan in die wêreld betref, veral vir arm Afrikalande wat netto voedselinvoerders is.

Rusland het op 18 Julie uitgetree uit die Swartsee-graanooreenkoms, wat Oekraïne toegelaat het om graan deur die Swartsee uit te voer. Kort daarna het Rusland uitvoerhawens en graanterminale van Oekraïne, ook op die Donau-rivier, gebombardeer en beskadig, en duisende ton koring vernietig. Rusland het daarna aangekondig dat hy koring aan Afrikalande sal skenk of baie goedkoop sal voorsien.

Intussen het Indië, die grootste uitvoerder van rys, ’n verbod geplaas op die uitvoer van sekere soorte rys om te verseker dat voldoende en goedkoop rys plaaslik beskikbaar is ná ’n moeilike seisoen.

Indië is tans die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter