FOKUS
Moenie alle hibriede voertuie oor een kam skeer nie . . .
In teenstelling met ’n gewone hibried, soos die Corolla Cross Hybrid of RAV4 Hybrid (wat reeds hier te koop is), het die inprop-RAV4 ’n veel groter aandrywingsbattery. Hy kan 18,1 kWh opberg, teenoor