Huisgenoot

Plan met ’n PAN

VARK met VYE-&-SALIESOUS

GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING EN GAARMAAK: 15 MIN.

◗ 30 ml (2 e) olyfolie
◗ 4 varktjops
◗ 10 ml (2 t) vars gemaalde swartpeper
◗ sout na smaak
◗ 200 g droë vye, gehalveer
◗ 60 ml (¼ k) vars salieblare
◗ 5 ml (1 t) fyngedrukte knoffel
◗ 375 ml (1½ k) appelsap
◗ 3 vars vye, in kwarte gesny
◗ 500 ml (2 k) kitskapokaartappels

1 Verhit die olie in ’n groot braaipan oor matige hitte. Vryf die varkvleis met die peper in en geur met die sout. Braai 3 min. aan elke kant of tot gaar soos verkies. Skep uit die pan, bedek en laat 5 min. eenkant staan.

Voeg die droë vye in dieselfde pan, gevolg deur die salie, knoffel en appelsap. Laat kook 3 min.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related