SA Hunter/Jagter

DIE .270 WINCHESTER – GESKIK VIR DIE BOSVELD?

My seun Martin was aan die grootword en ek het besluit om ’n .270 Winchester aan te skaf en hom geleidelik aan die geweer bloot te stel. Tot op daar-die stadium het hy onder my toesig rooibokke met ’n .243 geskiet. Kort nadat ek die .270 gekoop het (’n Ruger No. 1B Standard met ’n valblokaksie), het ’n slaghuis my genader om vir hulle drie koedoes, drie blouwildebeeste en drie rooibokke te skiet.

Dit was redelik diep in die jagseisoen, maar ná vele navrae het ek op ’n jagplaas in die All-days-omgewing plek gekry en besluit om met die .270 te gaan jag. Ek moes die Sondag teen 11:00 daar wees, maar weer teen die komende Woensdagoggend uit wees vir ’n jaggroep met ’n bespreking tot die volgende naweek. Die persoon wat die jag op die plaas hanteer, het gemeen ek hap te groot om in die toelaatbare tyd soveel wild te wil skiet. Ek was egter goed voorbereid en het twee pakkies 180 grein Barnes Originalkoeëls saam met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks