ONS WIL VAN JÓÚ HOOR!
riewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan en staan ’n kans om ’n geskenkbewys ter waarde van R1 000 van te wen! Hou jou brief verkieslik onder behou die reg voor om briewe te redigeer en te verkort.