SA Hunter/Jagter

In die HERLAAIKAMER In the RELOADING ROOM

PASOP VIR “GOEDKOOP” DOPPIES

iskien moet ek begin deur die titel van hier-die artikel in perspektief te stel. “Goedkoop” verwys nie na monetêre waarde of laegraadse kwaliteit nie. Kom ons kyk ’n bietjie hierna. Ek ervaar dikwels dat ’n kliënt sy geweer vir my bring om ’n lading vir ’n sekere koeël voor te stel. Saam met die geweer versoek ek gewoonlik 25 doppies waarmee ek ’n goeie, konstante lading vir sy patroon moet probeer ontwikkel. So ’n lading moet in ’n aanvaarbare klein spoedverskil vir die koeëls binne ’n sarsie teen ’n konstante, gemiddelde spoed ontwikkel. Die spoed moet voldoende wees om die kliënt se operasionele doel te bevredig en ’n relatief klein genoeg groepering te lewer oor die afstand wat die kliënt

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related