Weidingsbestuur het ’n groot uitwerking op veldtoestand en die volhoubare gebruik van weidingsgebiede is boonop die belangrikste, goedkoopste bron van ruvoer.
Frits van Oudtshoorn, weidingkundige en private raadgewer, het op die jaarkongres van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa) in Gauteng gesê ’n veeboer boer in werklikheid met gras, en diere is die