Die gemoedstoestand in die landbou bly maar swak. Sakevertroue volgens Agbiz se bekende indeks is nou vir die derde kwartaal agtereenvolgens op moedverloor se vlakte, ver onder die neutrale 50-puntvlak. Die plek waar dit in 2020 was toe ongekende covid-19-inperkings die ekonomie amper doodgewurg het. Deurmekaar wêreldpolitiek, die onlangse raskwotas vir watertoewysigings, beurtkrag, rentekoersverhogings, slegte paaie en Suid-Afrika se vrot munisipaliteite was van die grootste bekommernisse wat
Kophou, selfdoen en moed skep
Jul 07, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days