Huisgenoot

’N NUWE RIGTING

VAN die oomblik toe hulle Engeland se stof van hul voete afgeskud en hulle in Montecito gaan vestig het, het kritici hul lippe afgelek vir die dag dat prins Harry en Meghan se sprokie in duie stort.

En vir baie mense lyk dit asof dié dag nou aangebreek het.

Die Sussexe het die afgelope paar weke onder ’n rits terugslae deurgeloop. Nie net was daar Harry se nederlaag in die Britse hof, waar ’n regter sy eis om deur die polisie opgepas te word van die hand gewys het, nie; daar was ook die stroomdiens Spotify se aankondiging dat hul paadjies met Archewell Audio, Harry en Meghan se produksiemaatskappy, skei.

Die paartjie het destyds ’n kontrak met Spotify onderteken wat bepaal het Harry en Meghan sal vir die stroomdiens podsendings vervaardig.

Dit het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Breipatrone By Dosyne
Alle breiliefhebbers, hier is Huisgenoot se nuwe Brei-uitgawe. Propvol patrone om hierdie winter af te skop sodat daar iets vir elkeen in die gesin is: truie vir peuters en kleuters, volwassenes en selfs jul geliefde brakkie. Allerlei komberse en kus
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot2 min read
Kolskoot Vir ’n cowboy
MET daai skrefiesoë wat onder die rand van ’n breërandhoed uitgluur, en ’n pistool sekuur op sy vyande gerig, kon hy enige skurk in hul broek laat … bewe. As speurder kon hy sonder om eens ’n oomblik te aarsel vir die skelm toesnou: “Go ahead, make m