Die Tuinier Tydskrif

SWAAR-GEWIGTE vir droë skadu

I mmergroen bome of groot struike met oppervlakkige wortelstelsels boelie kleiner plante wat onder hulle probeer oorleef deur hulle van voedingstowwe, vog en lig te ontneem. Ook die enorme heining-en skermplante maak so wat ons vir privaatheid moet plant. Hulle maak die grondbolae leweloos en horingdroog.

Droë skadu kan ook veroorsaak word deur die oorhang van ʼn gebou wat keer dat reën plantwortels bereik, veral teen suidermure – gebiede wat ons soms nalaat om nat te maak omdat ons glo dat die reën wat geval het dit voldoende gedoen het.

Ons kan, soos altyd, iets by Moeder Natuur leer. ʼn Mens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
Cotyledon orbiculata (varkoor) is ‘n bekende tuinplant en ‘n vinnige groeier wat ‘n lae, netjiese struik vorm. Dit voeg altyd kleur in ‘n wintertuin. ■

Related