Landbouweekblad

Maak reg vir die grootste Val-boeredag nóg

FOKUS VAL-BOEREDAG

As jy vanjaar een van die verwagte 4 000 besoekers aan die Val-boeredag wil wees, moet jy solank jou vellies afstof, jou hoed uit die kas haal en 5 Julie op jou kalender afmerk, want dit beloof om een van die beste boeredae nóg te wees.

“Verlede jaar se dag was goed, maar dit was die eerste een nadat die covid-19-regulasies opgehef is en mense was nog skrikkerig. Vanjaar gaan ons alles uithaal om dit die beste Val-boeredag in die geskiedenis te maak,” sê Brett Gordon, voorsitter van die Waterval-boerevereniging wat die verrigtinge op Val in Mpumalanga aanbied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit