Die stroping van vetplante in die Noord- en Wes-Kaap het sedert die covid-19-inperking só toegeneem dat sekere spesies in die natuur uitgewis is.
Wetenskaplikes en amptenare van die Suid-Afrikaanse nasionale biodiversiteitsinstituut (Sanbi), die wêreldnatuurlewefonds (WWF) en CapeNature sê van die plante kom net op een plek ter wêreld voor en bestaan deesdae net in versamelings.
Volgens hulle spp., toe spp. en nou is dit knoppies ( spp.) wat gestroop word.