Geldbeplanning
Behoorlike boedelplanning in ’n familieboerdery sal verseker dat sekere wetlike vereistes nagekom word (soos oor die onderverdeling van landbougrond) en dat die belange van alle party in die familieboerdery aandag kry.
Die identifikasie van ’n opvolger is gewoonlik die eerste stap (watter van die familielede die eienaar – die boer – sal opvolg). Die volgende stap is om te bepaal hoe en wanneer die boerdery oorgedra sal word.
Hierna word die proses