Landbouweekblad

Suikerbedryf wil kop optel

Rubriek

KORTOM

■ Die suikerrietbedryf word gekniehalter deur die veldtog teen suiker wêreldwyd, en die suikerbelasting in Suid-Afrika knou die bedryf verder.
■ Kleinskaalse boere kan nie optimaal produseer en bemes nie, met die gevolg dat hul opbrengs en suikergehalte nie na wens is nie.
■ Die suikerrietbedryf is sterk gereguleer en het die vrye mark grootliks vrygespring met die deregulering van landboubemarking in 1994-’96.

Die suikerbedryf is ’n belangrike akkerboubedryf, veral in die Laeveld en Kwa-Zulu-Natal. Suid-Afrika het nagenoeg 23 525 suikerrietboere, waarvan sowat 1 250 as kommersiële boere beskou word. Die res is kleinboere wat minder as 30 ha suikerriet onder produksie het.

Ongeveer 75% van die oes is droëlandproduksie. Die bedryf het in die vroeë 1990’s

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro