NAVORSING word verskerp om te voorkom dat vrugte-uitvoerders en -bemarkers se produkte oorsee afgekeur word.
Phyla, fitosanitêre laboratorium van die sagtevrugtebedryfsorganisasie Hortgro, is onlangs op Stellenbosch in gebruik geneem, en is gemik op fitosanitêre na-oes-behandelings wat kan voorkom