BKB is meer as 100 jaar oud en het ontwikkel uit ’n aantal besighede wat met verloop van jare saamgesmelt het of oorgeneem is. VKB het in 2020 aandeelhouding in BKB verkry.
Die maatskappy is in 2022 op die Kaapstadse aandelebeurs genoteer. Sy aandele kan nou vrylik verhandel. Dit sal ook die weg baan vir nieboere om groter aandeelhouding te bekom, en vir bestaande aandeelhouers om waarde te ontsluit deur die verhandeling