HALLO, NELLY, WELKOM TERUG
Raai wie is terug?
Glo dit of nie – die sangeres Nelly Furtado! En dít ná ’n stilte van ses jaar.
Net toe aanhangers van die Kanadese sangeres begin wonder of sy ooit weer ’n nuwe liedjie sou uitreik, keer sy oplaas terug na die musiektoneel. En vreemd genoeg, nie ’n popsnit soos jy sou verwag nie, maar ’n ritmiese elektroniese