Huisgenoot

Als oor jazz

WANNEER verskillende kulture mekaar ontmoet, word taal, gebruike, oortuigings en baie ander unieke kenmerke byeengebring. Die musiek van verskillende kulture kan ook bymekaarkom, saamsmelt en iets nuuts en opwindends word. Dit is hoe die musiekstyl bekend as jazz in Amerika ontwikkel het.

Jazz is ’n oorspronklike Amerikaanse musiekstyl wat ontstaan het toe Europese musiek saamgesmelt het met die musiek wat deur slawe uit Afrika na Amerika gebring is. Hierdie mense wat na Amerika verskeep en gedwing is om in plantasies te werk, het ’n ryk geskiedenis van Afrikamusiek saamgebring, met sy eie ritmes, melodieë en strukture.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related