![f0061-03.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/6dosurlqdcb3eo8y/images/fileD7WHTGNN.jpg)
Daar is opwindende nuus vir reality fans. Die sangkompetisiereeks The Masked Singer is al in meer as 50 lande uitgesaai – en nou is dit Suid-Afrika se beurt!
Ons het nou ons eie weergawe van dié gewilde trefferreeks, en dis als te danke aan die TV-en radiopersoonlikheid Anele Mdoda en haar vennote, Frankie du Toit en Paul Buys, van na ons kassies.