![f0063-01](https://article-imgs.scribdassets.com/91iy4syxhcb34nkz/images/fileSS34RHMN.jpg)
VSA
TIKTOK DAGVAAR STAAT OOR VERBOD
ikTok het Montana in Amerika gedagvaar oor sy plan om die platform van vroeg volgende jaar af in dié staat te verbied. Ingevolge die nuwe wet kan TikTok asook appwinkels ’n boete van meer as $10 000 (R190 000) opgelê word as die app ná 1 Januarie 2024