Landbouweekblad

Geduld, dissipline en tydige besluite

RubriekBoerderybestuur

Veeboerdery is ’n stadige proses. Dit betrek groot hoeveelhede kapitaal, maar terselfdertyd sukkel die meeste veeboere met kontantvloei. Ons is kapitaalryk, maar kontantarm!

Die voordele van ’n duur ram of bul sal eers oor drie tot vier jaar sigbaar raak wanneer sy dogters begin reproduseer. Daarteenoor sal ’n graanboer binne ses maande weet of hy die regte besluite geneem het.

Enige boer het ’n loopbaan van net sowat 40 jaar. Enige veranderinge aan jou boerderymetodes sal tien jaar duur om vrugte te dra. As jy voortdurend jou metodes verander, sal jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related