Landbouweekblad

SA ‘bly ’n strategiese vennoot vir Amerika’

AMERIKA is ongetwyfeld gefrustreerd met Suid-Afrika, sê Eckart Naumann, onafhanklike ekonoom en assosiaat van die Stellenbosse handelsregsentrum Tralac. Dit was sigbaar in die optrede van Reuben Brigety, Amerikaanse ambassadeur aan Suid-Afrika, wat middel Mei aan joernaliste gesê het Amerika se inligting toon Suid-Afrika verskaf wapens aan Rusland.

Brigety was by Suid-Afrika op die tapyt omdat sy uitlatings in die openbaar was. Hy het daarvoor verskoning gevra, maar klaarblyklik nié vir sy wapen-aantygings nie.

Naumann sê Amerika sal waarskynlik in die versoeking wees om gevolge vir Suid-Afrika mee te bring indien hy reken dat Suid-Afrika teen Amerika se buitelandse beleidsbelange optree, maar só ’n besluit sal nie ligtelik geneem word nie.

Amerika vertrou Suid-Afrika waarskynlik nie heeltemal nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit