Landbouweekblad

Wen die stikstofwedloop

Opbrengsproewe

KORTOM

■ Mikro-organismes wat in die wortelsone leef, kan die plant help om voedingstowwe beter te bekom.

■ Stikstofbeskikbaarstelling van die mikroorganismes is nie net afkomstig van N-fiksering uit die atmosfeer nie, maar ook van verskeie ander prosesse in die natuurlike stikstofsiklus, soos ontbinding van dooie organiese materiaal.

Vra enige gesoute mielieboer of hy 16-18 ton mielies/ha met 101 kg stikstof kan oes, en hy sal sê die vraesteller mors sy tyd, omdat ’n ton graan se onttrekkingspeil 18-20 kg werklike stikstof (N) beloop. Dit beteken vir ’n oes van 16 ton moet 280-320 kg N/ha voorsien word. Die boer moet dus daarvoor bemes.

Volgens die jongste bemestingsproewe wat by boere reg oor Suid-Afrika uitgevoer is, is sulke opbrengste wel haalbaar as stikstofbindende mikro-organismes suksesvol by bestaande boerderypraktyke ingesluit word.

Twee voerkrale by Polokwane en Dendron in Limpopo is die afgelope twee jaar besig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter