Landbouweekblad

Só lyk grond wat geen kunsmis soek

Daar kom baie grondontledings deur ons laboratorium van halwe pogings om herlewingsboerderystelsels op plase te vestig. Daar is dié wat slegs bewaringsbewerking toepas met wisselboustelsels wat mielies, sojabone, koring, sonneblomme, kanola of gewasse insluit. Oorlêlande word gereeld kaal gelaat, en oesreste word agtergelaat, bewei of gebaal.

Wanneer grond meer mikro-organismes bevat, is daar ’n groter vraag na voedingsuikers van plante, wat plante se vlak van fotosintese verhoog en in die proses boere se opbrengs.

Terwyl hierdie faktore ’n invloed op die bou van grondkoolstofvlakke het, dra dit nie noemenswaardig daartoe by nie. Die koolstof wat hier betrokke is, is “ou koolstof”, en mettertyd word 90% daarvan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc