Landbouweekblad

Swaarder werktuie se verdigting onderskat?

Meganisasie

KORTOM

■ Sekere werktuie het in die afgelope 60 jaar só ontwikkel dat hulle byna so swaar soos langnekdinosourusse is.

■ Dit kan grootskeepse diep grondverdigting veroorsaak wat die funksionering van die grond kan knou.

■ Ligter materiale en kleiner, outonome eenhede is dalk die toekoms vir boerdery op ’n groot skaal, meen ’n ingenieur.

In 1958 het ’n belaaide suikerbeetstroper sowat 4 ton geweeg. In 2020 was dit 36 ton. Die wiellas op die voorste as het van 1,5 ton tot 12,5 ton toegeneem.

’n Olifant, die swaarste landdier, weeg sowat 8 ton, maar ’n souropode, wat 66 miljoen jaar gelede uitgesterf het, het tot meer as 40 ton geweeg.

Hoewel groter werktuie landbouproduktiwiteit verhoog, is wetenskaplikes bekommerd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter