Sekere plaaswerktuie is al baie swaarder as olifante en byna so swaar soos souropode, daardie reuse-plantvretende langnek-dinosourusse wat miljoene jare gelede die aarde bewandel het. Dit kan erger ondergrondverdigting veroorsaak as wat voorheen besef is.
In 1958 het ’n belaaide suikerbeetstroper sowat 4 ton geweeg. In