Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Kan dít die skaal swaai?

Nuwe regulasies wat dit moontlik maak vir gekwalifiseerde dieregesondheidstegnici en veeartsenykundige verpleërs om onafhanklike praktyke te open, kan toegang tot dieresorg verbreed en die druk op veeartse verlig. Die Nasionale Wolkwekersvereniging meen sulke tegnici kan die druk op veeartse verlig deur dragtigheid te bepaal, vrugbaarheid te toets en monsters te neem, wat veeartse sal toelaat om moeiliker en meer ingrypende prosedures te behartig. Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging wys daarop dat talle kleiner pluimveeboere

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter