Landbouweekblad

Winspendulum swaai van graan na vee

Rubriek

KORTOM

■ Markte verdiskonteer reeds ’n rekordmielie-oes van sowat 155 miljoen ton in Amerika. ’n Redelike deel daarvan gaan van Oktober 2023 af uitgevoer word.

■ Die eerste plantvoorneme vir winterkoring dui op ’n afname van sowat 4,3%.

■ Suid-Afrika sal na verwagting in die huidige bemarkingsjaar 3,25 miljoen ton mielies (hoofsaaklik geelmielies) en 350 000 ton sojabone uitvoer.

Die jongste skatting van die somergraanoeste wat nou ingesamel word, dui op goeie oeste die derde agtereenvolgende jaar met voldoende voorraad beskikbaar vir die binnelandse mark en redelike uitvoerbare hoeveelhede.

Die uitvoerbottelnek by die hawens het tot gevolg dat graan en oliesade op die binnelandse mark ophoop, met die gevolg dat pryse laer is as vergelykbare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter