Huisgenoot

Die wonder van en lig kleur

LIG is ’n soort energie wat deur ’n ligbron, soos ’n gloeilamp, uitgestraal word. Wanneer materie aan hitte blootgestel word of energie verkry, word van hierdie energie vrygestel as lig wat elektromagnetiese straling genoem word. Dit bestaan uit fotone (energiedraende deeltjies) wat uiters vinnig beweeg.

’n Belangrike eienskap van lig is dat dit net soos ’n golf optree en dat dit dus ’n frekwensie en golflengte het. Frekwensie is hoe vinnig die golf vibreer (op en af gaan), en golflengte is die afstand tussen die pieke van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers