Huisgenoot

MILJOENE SOOS BOSSIES

AS JY al oorsee vakansie gehou het, weet jy hoe ’n gesukkel dit soms kan wees om ’n ander land te oortuig om jou daar in te laat – ure in ’n tou om visums te bekom; vorm op vorm om in te vul.

Maar as jy die regeerder van ’n olieryke Midde-Oosterse sjeikdom is, hoef jy blykbaar nie so te sukkel nie. Dan word jy nie net verwelkom nie – ’n lughawe word sommer vir jou opgegradeer en jy kry verlof om jou helikopters saam te bring.

So het sjeik Mohamed bin Zajed Al Nahjan, president van die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), onlangs met ’n gevolg van sowat 680 mense na Suid-Afrika gereis sodat sy familie, hul gaste en personeellede die einde van Ramadaan hier kon kom vier.

En die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers