Huisgenoot

JORDANIË SE MODERNE SPROKIE

DIS waarvan klassieke liefdesromans aanmekaargesit is: ’n Mooi vrou uit die werkersklas trek die aandag van ’n Arabiese prins en hy voer haar weg na sy kasteel om haar sy prinses te maak. Soms gebeur dit selfs in die regte lewe: Dink aan Jordanië se koning Hoessein en sy koningin Noor – gebore as die Amerikaner Lisa Halaby. Of sy opvolger, koning Abdoella, en sy gewone-mens-vrou, Rania al-Jassin.

’n Mens hoor egter nie aldag dat die geslagsrolle in dié sprokie omgeruil word nie. Tog het dit pas in Jordanië gebeur.

Die 26-jarige prinses Iman bint Abdoella, dogter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa