KONINGIN VAN KOMEDIE
Sy is al twee dekades in die vermaakbedryf, maar deesdae trek Ali Wong (41) behoorlik aandag danksy haar spel as Amy Lau, die besigheidseienaar wat by ’n padwoedevoorval betrokke raak.
Sy was baie opgewonde om teenoor Steven Yeun () in te speel, vertel Ali. “Ek was ook baie geïntimideerd, want hy is vir ’n Oscar benoem. Hy het al ongelooflike