KATJIE VAN DIE KLANKBAAN
Haar musiek op YouTube is al meer as ’n miljard keer geluister – ’n syfer wat van haar een die gewildste vrouerappers van alle tye maak.
Maar dit weet ons mos lankal van Doja Cat, of hoe?
Die rapper, wie se regte naam Amala Ratna Zandile Dlamini is, is immergewild. Onder Suid-Afrikaners,