INLIGTING
Ligging: Magaliesburg (Gauteng) en Molopo (Noordwes)
Vertakkings: Beef Shorthornstoetery, varkboerdery, ’n KI-stasie en mielieverbouing
Veldtipe: Suur- en soetveld
Reënval: 600-700 mm/jaar (Magaliesburg), 450-500 mm/jaar (Molopo)
Die Niemen-stoetery van Neil Dry van Magaliesburg het al op verskeie vlakke van diereproduksie sukses behaal. Soos met die aanwysing van die koei NMS 11-0005 as die ras se Elite-platinumkeuse