Landbouweekblad

Pryse van landbouprodukte kan normaliseer

KORTOM

■ Die Internasionale Monetêre Fonds verwag dat Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers tot 0,1% gaan daal.

■ Die landbou wêreldwyd gaan tans ’n daalsiklus binne met dalende pryse en inkomste.

■ Die verwagte El Niño-siklus gaan lei tot beter oeste in die Amerikas en Europa, wat voorraad gaan bou en pryse laat daal.

Die afgelope drie jaar is gekenmerk deur onstabiele wêreldmarkte asook geopolitieke konflik, wat veral internasionale pryse van basiese landbouprodukte in 2022 tot rekordvlakke opgejaag het. Ander faktore wat op die landbou ingewerk het, is rekordstygings in die pryse van insette, dus hoë produksiekoste, swak oeste in die Amerikas weens die La Niña-effek en die ontwrigting van aanbodkettings.

Die Suid-Afrikaanse landbou verdien sowat 52% van sy inkomste deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit