Landbouweekblad

Beperk risiko’s in die nuwe jaar

Jaarliks is dit die gebruik om ’n siening in die toekoms te waag ten opsigte van die ekonomie en veranderlikes wat belangrik vir die landbou is en wat in ag geneem behoort te word met beplanning.

Niemand kan egter presies voorspel wat gaan gebeur nie. Die makro-ekonomiese en geopolitieke omgewing bly onstabiel weens die oorlog tussen Rusland en Oekraïne wat die landbou se inset- en uitsetpryse vir olie, kunsmis en graan regstreeks raak.

Daar is ook ander konflikkwessies wat kan opvlam, soos ’n toenemende beweging na die beskerming van eie markte. Dit bemoeilik wêreldhandel en beweeg weg van die benadering van ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh